Deuteronomium 17:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Stel dan tog die koning aan vir wie die Here jou God kies. Jy moet iemand uit jou eie volk as koning aanstel. Jy mag nie 'n uitlander, iemand wat nie uit jou volk is nie, as koning aanstel nie.

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:5-20