Deuteronomium 17:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer jy in die land kom wat die Here jou God vir jou sal gee, en jy dit in besit geneem het en daarin woon, sal jy sê: ‘Ek wil 'n koning oor my aanstel. Elke nasie in my omgewing het 'n koning.’

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:11-20