Deuteronomium 17:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man wat nie luister nie en so die regter en die priester wat diens lewer in die heiligdom van die Here jou God, met minagting behandel, moet doodgemaak word. Jy moet die soort verkeerde ding uit Israel uitroei.

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:3-20