Deuteronomium 17:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet handel volgens die onderrig wat hulle gee, volgens die uitspraak wat hulle vir jou lewer. Jy mag nie 'n haarbreedte afwyk van wat hulle vir jou sê nie.

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:5-17