Deuteronomium 16:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet alleen laat geld wat reg is. Dan sal jy bly lewe en die land wat die Here jou God vir jou gee, in besit neem.”

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:18-21