Deuteronomium 16:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet die regspraak sy loop laat neem en vir niemand partydig wees nie. Wanneer jy regspreek, mag jy geen omkoopgeskenk aanneem nie, want dit maak dié wat van beter moet weet, blind en laat die saak van die onskuldige skeef loop.

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:12-20