Deuteronomium 15:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy mag wel 'n nie-Israeliet dwing om sy skuld te betaal, maar as 'n mede-Israeliet jou iets skuld, moet jy dit vir hom afskryf.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:1-10