Deuteronomium 15:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit moet so gedoen word: elkeen aan wie 'n mede-Israeliet iets skuld, moet dit vir hom afskryf. 'n Skuldeiser mag nie sy mede-Israeliet, sy broer, dwing om hom te betaal nie, want dit is die jaar waarin die Here afskrywing van skuld beveel.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:1-7