Deuteronomium 10:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het in dieselfde skrif as tevore die tien gebooie geskryf wat Hy op die berg, die dag toe die volk bymekaargekom het, uit die vuur uit vir julle gegee het. Daarna het Hy die twee plat klippe vir my gegee.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:3-12