Deuteronomium 10:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ek het die ark van doringhout gemaak en ek het twee plat klippe soos die voriges gekap. Toe het ek teen die berg uitgeklim met die twee plat klippe in my hand.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:1-6