Deuteronomium 1:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waarheen kan ons nou gaan? Ons broers het ons moed gebreek toe hulle gesê het: Daar woon 'n volk wat groter en sterker is as ons. Hulle het groot stede en sterk, hoë vestings. Ons het ook die Enakiete, die reuse, daar gesien.’

Deuteronomium 1

Deuteronomium 1:18-38