Deuteronomium 1:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle het in julle tente bly sit en mor, en julle het gesê: ‘Omdat die Here ons haat, het Hy ons uit. Egipte laat trek om ons aan die Amoriete oor te gee sodat hulle ons kan uitroei.

Deuteronomium 1

Deuteronomium 1:17-30