Daniël 3:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Nebukadnesar wit geword van woede vir Sadrag, Mesag en Abednego en opdrag gegee dat die oond sewe maal warmer gemaak moet word as gewoonlik.

Daniël 3

Daniël 3:11-20