Daniël 3:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Nebukadnesar het 'n goue beeld laat maak, dertig meter hoog en drie meter breed, en dit laat oprig in die Duradal in die provinsie Babel.

Daniël 3

Daniël 3:1-2