Daniël 2:49 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op versoek van Daniël het die koning vir Sadrag, Mesag en Abednego in beheer geplaas van die administrasie van die provinsie Babel. Maar Daniël self het in die paleis gebly.

Daniël 2

Daniël 2:41-49