Daniël 2:41 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die voete en tone, deels klei en deels yster, wat u gesien het, wys op 'n koninkryk wat verdeeld sal wees. Dit sal iets van die sterkte van yster hê, want soos u gesien het, is daar yster tussen die klei.

Daniël 2

Daniël 2:35-49