Daniël 2:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vierde koninkryk sal so sterk wees soos yster. Yster vergruis alles en stamp dit fyn. Soos yster wat alles vergruis, so sal dié koninkryk die ander fyn stamp en vergruis.

Daniël 2

Daniël 2:31-41