Ek, die Here God, hou die sondige koninkryk dop,Ek gaan hom wegvee van die aarde af!Maar tog, Ek sal nie die nageslag van Jakob heeltemaluitroei nie, sê die Here.