Julle Israeliete is vir My nie anders as die Kussiete nie,sê die Here.Ek het vir Israel uit Egipte laat trek,maar ook die Filistyne uit Kaftoren die Arameërs uit Kir.