Amos 8:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie dag, sê die Here my God,laat Ek die son helder oordag ondergaan,maak Ek dit donker op aarde terwyl dit nog ligdag is;

Amos 8

Amos 8:4-14