Amos 8:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek verander julle feeste in treurgeleenthede,julle liedere in klaagsange;Ek trek vir julle rouklere aanen skeer al julle koppe kaal;Ek laat dit word soos wanneer 'n mens oor 'n enigste kind treur,julle uiteinde sal vir julle 'n bitter dag wees.

Amos 8

Amos 8:1-14