Die hoogtes van Isak sal verwoes word,die heiligdomme van Israel sal in puin gelê word,en Ek sal met die swaard optreeteen die koningshuis van Jerobeam.