Amos 7:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priester Amasia van Bet-El het vir koning Jerobeam van Israel laat weet: “Amos is besig om hier in Israel 'n komplot teen u te smee. Die land kan dit nie uithou met alles wat hy sê nie.

Amos 7

Amos 7:9-17