Amos 4:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here my God wat heilig is, het 'n eed afgelê:Pas op, daar kom dae oor julle dat julle met hake opgetel sal word,dat julle van agter met haakdorings aangedryf sal word.

Amos 4

Amos 4:1-10