Amos 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Luister na hierdie woord,vrouens wat op Samariaberg lekker lewe,lewe soos die koeie van Basan,julle deur wie die swakkes verdruken die armes mishandel word,julle wat vir julle mans sê:“Bring wyn dat ons kan drink!”

Amos 4

Amos 4:1-7