Amos 3:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Luister na die woord wat die Hereteen julle rig, Israeliete,teen al die stamme wat Hy uit Egipte laat trek het:

2. Ek het net vir julle uitgekies uit al die volke van die aarde,daarom sal Ek julle straf oor al julle sondes.

3. Sal twee saamloop as hulle dit nie afgespreek het nie?

Amos 3