Amos 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here:Selfs as Gasa net drie keer sonde gedoen het,sou Ek sy straf nie herroep het nie.Maar nou het hy 'n vierde sonde daarby gevoeg:hy het mense voor die voet as ballinge weggevoeren aan Edom uitgelewer.

Amos 1

Amos 1:1-13