Ek sal die grendels van Damaskus stukkend breek,die inwoners van Bikat-Awenen die regeerder van Bet-Eden uitroei.Die Arameërs sal in ballingskap na Kir toe weggevoer word,sê die Here.