Amos het gesê:Wanneer die Here uit Sion brul,wanneer Hy sy stem uit Jerusalem laat hoor,verdor die weivelde van die herdersen verdroog die top van Karmelberg.