2 Samuel 7:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Oral waar jy gegaan het, was Ek by jou; al jou vyande het Ek voor jou oë uitgedelg. Ek het jou so beroemd gemaak soos die grotes op die aarde.

2 Samuel 7

2 Samuel 7:3-15