2 Samuel 7:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Nou moet jy vir my dienaar Dawid sê: So sê die Here die Almagtige: Ek het jou uit die weiveld agter die kleinvee weggevat om oor my volk Israel te heers.

2 Samuel 7

2 Samuel 7:1-13