2 Samuel 6:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid was diep ontsteld omdat die Here vir Ussa so weggeskeur het, en hy het daardie plek genoem Ussa-se-Skeur. Dit is nou nog die naam.

2 Samuel 6

2 Samuel 6:3-9