2 Samuel 6:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die toorn van die Here het teen Ussa ontvlam en God het hom net daar, by die daad van heiligskennis, getref. Hy het op die plek gesterf, langs die ark van God.

2 Samuel 6

2 Samuel 6:2-13