2 Samuel 5:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het toe deur 'n groot kloof getrek en hulle daar verslaan.Hy het gesê: “Die Here het my vyand voor my gekloof soos water 'n wal kloof.”Daarom het hy die plek Grootkloof genoem.

2 Samuel 5

2 Samuel 5:14-25