2 Samuel 5:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het die Here geraadpleeg en gevra: “Moet ek teen die Filistyne opruk? Sal U hulle in my mag oorgee?”Die Here het hom geantwoord: “Ja, trek op, want Ek gee hulle beslis aan jou oor.”

2 Samuel 5

2 Samuel 5:17-21