2 Samuel 24:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Arauna het vir Dawid gesê: “U kan dit gerus maar vat, U Majesteit, en offer net wat u wil. Kyk, die beeste vir die offer is hier, en die dorsslee en die jukke is beskikbaar as brandhout.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:13-25