2 Samuel 24:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Waarom kom die koning na sy dienaar toe?” vra Arauna.“Om die dorsvloer van jou te koop en 'n altaar vir die Here daarop te bou, sodat die plaag van die volk af weggeneem kan word,” antwoord Dawid.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:19-25