2 Samuel 21:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die koning het vir Armoni en Mefiboset, die twee seuns wat Rispa dogter van Aja by Saul gehad het, gevat asook die vyf seuns van Saul se dogter Merab wat sy gehad het by Adriël seun van Barsillai die Megolatiet.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:7-14