2 Samuel 21:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning het Mefiboset, seun van Jonatan seun van Saul, gespaar vanweë die verbond wat in die Naam van die Here tussen Dawid en Saul se seun Jonatan bestaan het.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:5-10