2 Samuel 21:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op 'n ander keer was daar oorlog in Gat. Daar was 'n lang man met ses vingers aan elke hand en ses tone aan elke voet; saam was dit vier en twintig. Hy was ook 'n Refaïet van geboorte.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:16-22