2 Samuel 21:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

In 'n ander geveg teen die Filistyne in Gob het Elganan seun van Jaäre-Oregim van Betlehem vir Goliat die Gattiet doodgemaak. Sy spiessteel was so dik soos die dwarsbalk van 'n weefstoel.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:18-22