2 Samuel 20:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl hulle by die groot klip in Gibeon was, het Amasa by hulle gekom. Joab het nog sy mantel aangehad waaroor sy swaard in die skede vasgegespe was. Hy het op Amasa afgestap, en toe val die swaard uit.

2 Samuel 20

2 Samuel 20:5-13