2 Samuel 20:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Joab en sy afdeling het ook agter hom aan uitgetrek. Die koninklike lyfwag en al die vegters het uit Jerusalem getrek om Seba seun van Bikri te agtervolg.

2 Samuel 20

2 Samuel 20:5-16