2 Samuel 2:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Joab het die agtervolging van Abner gestaak en die manskappe bymekaargeroep. Toe hulle Dawid se soldate tel, was daar behalwe Asael nog negentien man kort.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:24-32