2 Samuel 2:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Abner en sy manskappe het die nag deur met die Jordaanvallei langs getrek. Hulle het die Jordaan oorgesteek en Maganajim al met die Bitronloop langs bereik.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:24-30