2 Samuel 19:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hele Juda het Israel toe geantwoord: “Maar die koning is mos familie van my. Waarom neem jy aanstoot hieraan? Het ons dalk iets van die koning geëet, of is ons op enige manier bevoordeel?”

2 Samuel 19

2 Samuel 19:33-43