2 Samuel 19:41 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het al die mense van Israel na die koning toe gekom en gesê: “Waarom het ons broer Juda u gesteel en die koning met sy huisgesin en al die manskappe van Dawid saam met hom oor die Jordaan laat trek?”

2 Samuel 19

2 Samuel 19:38-43