2 Samuel 17:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hulle weg is, het Agimaäs en Jonatan uit die put geklim en vir Dawid gaan sê: “Trek gou deur die rivier, want Agitofel se raad is gevaarlik vir u.”

2 Samuel 17

2 Samuel 17:16-24