2 Samuel 17:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Absalom se manne het by die huis aangekom en vir die vrou gevra: “Waar is Agimaäs en Jonatan?”Sy het hulle geantwoord: “Hulle is hiervandaan rivier se kant toe.”Nadat die manne tevergeefs gesoek het, is hulle terug Jerusalem toe.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:17-22