2 Samuel 17:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waar hy ook al is, as ons by hom kom in een van die plekke, sak ons op hom toe soos mistige weer. Daar sal niks van hom oorbly nie, ook nie eers een van die manne by hom nie.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:4-13